Skip to main content
Maak Kontak

KD Reeks

GEBRUIKE VAN BOK.I KD REEKS:

Saadbed voorbereiding in konvensionele en minimum bewerking praktyke. Stoppel bewerking in oes reste. Inwerking van kunsmis. Effektiewe onkruid beheer. Uitstekende grond vermenging in die suurstof sone.

Kenmerke:

  • Stewige, moderne konstruksie.
  • Uitstekende vakmanskap.
  • Lae onderhoud.
  • Hoë werk spoed – van 8km/h tot 16km/h.
  • Lae diesel verbruik.
  • Lae totale implement koste per hektaar.
  • Rubber gemonteerde veerbelading – sorg vir egalige grond kontak en beskerm skottels teen skade.
  • Onderhouds vrye geseëlde SKF laers, hoë betroubaarheid.
  • Swaardiens rollers vir goeie konsolidasie van grond.
  • Standaard met 21" 6mm skottels – 21" skottels verskaf ‘n goeie balans tussen hoë rotasie vir beter grond en materiaal vermenging, penetrasie vermoë en lang leeftyd.
  • 2m tot 8m beskikbaar in driepunt, sleep, vaste raam en opvou modelle.

Brosjures: KD20-150 KD20-300 KD20-400 KD20-600 KD20-800

Kontak ons vir pryse en opsies