Skip to main content
Maak Kontak
BOK.I implement in die land

Landbou implemente

Jou een-stop oplossing vir die moderne boer

Saadbed voorbereiding, inlyn skeurploeë, voer- en dekgewas saai — gebou vir Bethlehem se land en die boer wat hardloop.

Produkte

Die BOK.I reeks

Alle produkte

KD Reeks

Saadbed voorbereiding in konvensionele en minimum bewerking praktyke. Stoppel bewerking in oes reste. Inwerking van kunsmis. Effektiewe onkruid beheer. Uitstekende grond vermenging in die suurstof sone.

Lees meer

IR Reeks

Die Inlyn Skeurploeg bied maksimum deurbreuk van verdigtings lae in minimum bewerkings praktyke, sonder om grondstruktuur totaal te vernietig. Bo-grond en materiaal word tot die minimum versteur.

Lees meer

Turbo Jet Reeks

Vir die saai van voer en dekgewasse. Kan geintegreerd met BOK.I reeks implemente of afsonderlik gemonteer word op boer se bestaande implemente.

Lees meer

Spread Reeks

‘n Koste effektiewe metode vir die saai van dekgewasse en voer, of die uitstrooi van ongedierte beheer middels.

Lees meer